Уведомлений еще не было
Оцените книгу
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Ваша оценка 0

Описание книги

EILANDE is meer as net 'n boek. Dis 'n magistrale roman, 'n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees behoort te word. Dis eintlik 'n gebeurtenis wat 'n andersmaak bring vir elkeen wat dit onder hande neem. Maar dis ook 'n helder boek. Dit se vir jou in die eerste lang paragraaf wat dit gaan doen, en dan doen dit daardie ding. Dit plaas ons geskiedenis, in 'n daad van liefdesbetuiging, in die liggaam van 'n vrou. Daar word dit vas...

EILANDE is meer as net 'n boek. Dis 'n magistrale roman, 'n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees behoort te word. Dis eintlik 'n gebeurtenis wat 'n andersmaak bring vir elkeen wat dit onder hande neem.

Maar dis ook 'n helder boek. Dit se vir jou in die eerste lang paragraaf wat dit gaan doen, en dan doen dit daardie ding. Dit plaas ons geskiedenis, in 'n daad van liefdesbetuiging, in die liggaam van 'n vrou. Daar word dit vasgeknoop, en dan word vertel wat uit die verbinding voortgekom het.

Sewe stukke lewe is hier ter sprake, almal manslewens wat iewers gewentel het om die bestaan van hierdie vrou in wie se liggaam die wit bloed en die bruin bloed saamgevloei het. Sewe mansmense wie se geskiedenisse byna soos aardplate oor mekaar skuif met die vrou as swaartepunt.

EILANDE bied 'n soort onuitputlikheid. Dit herroep die woord 'respek'. Respek vir wat verbygegaan het. Respek vir die byna onuitspreeklike woestheid van die mens se verlange tot bestaan, tot erkenning, tot leef op aarde. Maar veral respek vir diegene wat dit opgeteken het, vir die eerlike arbeid wat in so 'n poging opgegaan het. Книга «Eilande» автора Дэн Слей оценена посетителями КнигоГид, и её читательский рейтинг составил 8.00 из 10.
Для бесплатного просмотра предоставляются: аннотация, публикация, отзывы, а также файлы для скачивания.

  • Просмотров: 296
  • Рецензий: 0
Информация об издании
  • Переводчики: не указаны
  • Серия: не указана
  • ISBN (EAN): 9,78062E+12
  • Языки: Другой
  • Возрастное ограничение: не указано
  • Год написания: 2003
8.0 общий рейтинг

2 оценки

Подробная статистика
0-2
0%
0 оценок
3-4
0%
0 оценок
5-6
0%
0 оценок
7-8
0%
0 оценок
9-10
100%
2 оценки
Эту книгу оценили 2 пользователя
Возраст
0%
до 18
50%
18-25
50%
25-35
0%
35-45
0%
45+
0% мужчины
100% женщины


К этой книге не добавлены цитаты
Эта книга еще не добавлена в подборки
К ЭТОЙ КНИГЕ НЕ ДОБАВЛЕНЫ персонажи
К ЭТОЙ КНИГЕ НЕ ДОБАВЛЕНЫ ТЕСТЫ
ОГЛАВЛЕНИЕ ОТСУТСТВУЕТ
КНИГА НЕ УПОМИНАЛАСЬ В БЛОГАХ

Рецензии на книгу

Написано 0 рецензий